Steyne doen dit weer

Span wen Rugby Super Reeks vir 'n tweede keer.

Laerskool President Steyn is ongelooflik trots op die o11A-rugbyspan. Die span is vir die tweede agtereenvolgende jaar die wenners van die jaarlikse Rugby Super Reeks.

Die skool is ook net so trots op die afrigters, Ruaan Jooste en Hilke Kleynhans en het die afrigters en spelers gelukgewens.

Die spelers is Nathan Voges, Elliot Mekwe, Warren-Dean Venter, Zian Abrahams, Brydon Conradie, Lathan Fourie, Rickart Luus, Isa Raja, Rico Welgemoed, Zayden Van Eeden, Kevin Fritz, Lorenzo De Sousa, Philip Venter, Nathan Lotter, Regard Holz, Christiaan De Bruyn, Ethan le Roux, Niel Lambinon, Zuan Eagleton, Barend Schoeman, Jason Vermaak en Dandré Freeze.

Exit mobile version