Local sportSport

Eerstespan wen Spar Challenge

Baie geluk aan die wenners.

HOËRSKOOL Marais Viljoen se eerste hokkiespan het op 21 Julie die Spar Challenge, wat in KZN gehou is, gewen.

Die span het 19 doele aangeteken, al hulle wedstryde gewen en daar was geen punte teen hulle aangeteken nie.

Hier is die uitslae:

• Wen 5-0 vs St. Dominics

• Wen 1-0 vs Monument

• Wen 5-0 vs Kings School

• Wen 7-0 vs Rand Girls.

Hulle het na al die westryde eerste in die poel geëindig en wen teen Hoërskool Noordheuwel met 1-0. Hulle is as die kampioene van die Spar Challenge aangewys.

Die doelskieters was Claudine van Heerden (3), Tumi Mabhena (3), Monique van Deventer (2), Xina Eksteen (3), Danielle Leonard (1), Bianca Britz (1), Kaycee Goncalves Silva (2), Mariska Pieterse (3) en Jenni Vrey (1).

“Baie geluk aan spelers, afrigters, ouers, ondersteuners. ‘We salute you.’ Dit wil gedoen wees,” het Martie Heysteck, die skoolhoof, gesê.

Also Read:

The Gauteng Barbarians had a successful league in Durban

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button