NEGE seuns van Laerskool Randhart is vanjaar opgeneem in die Goue Leeus spanne vir nasionale week.
Armand Joubert, Nathan Bester en David Kock is opgeneem in die o-13 Goue Leeus Cravenweekspan vir hul toernooi in Kimberley.
Pedri de Wet en SG Richards is in die Goue Leeus o-13 XV-tal (B-span) opgeneem vir hul toernooi in Sasolburg.
Cayden Ramage, Emile Ross, Darius Haasbroek en Dylan Feenstra gaan die Goue Leeus o-12A-span verteenwoordig in Vrede.
READ:
Union wins opening match against Alberton
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.