Marais Viljoen Hoërskool het deelgeneem aan die 80km Uithouvermoë
Spanwerk is die wenresep.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/35/2018/06/33684817_1594775567_83154.jpg)
SUMERE van Staden van Hoërskool Marais Viljoen het in Mei weer aan die 80km Uithourit deelgeneem.
Dié ruiter het gesê dat spanwerk tussen ’n ruiter en ’n perd deurslaggewend is.
“Ons (ek en my perd) het ons persoonlike beste met ’n tyd van vyf minute en 27 sekondes behaal,” het Sumere gesê.
Daardie spanwerk maak die prestasie nog meer besonders. In bykans enige sport is 80km ’n gedugte afstand, maar om op ’n jong ouderdom jouself en die perd so te “bestuur” dat beide hul beste lewer, is iets om op trots te wees en ’n voorbeeld vir baie.
Die skool het Sumere gelukgewens en ook gesê dat hulle baie trots is op haar.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/35/2018/06/33782017_1594775510_37606-520x390.jpg)
Also Read:
Hoërskool Marais Viljoen learner attends CSA cricket camp
Hoërskool Marais Viljoen visit Reach Organisation
Important notice: HOËRSKOOL Marais Viljoen Grade Eight applications
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.