School sportSport

Hoërskool Marais Viljoen klop Zwartkop

Die wedstryde het by die skool op 12 Mei plaasgevind.

HOËRSKOOL Marais Viljoen het op 12 Mei tuis teen Hoërskool Zwartkop kragte gemeet.

LYNSTAAN: Spelers van albei skole tydens ’n lynstaan.

Al die skool se rugbyspanne het goed gevaar met ’n wen en ’n verloor. Die eerste rugbyspan het met 29-26 gewen. “Marais Viljoen vertel die verhaal van ’n wedstryd wat wipplank gery het en waar karakter en die wil om te wen ’n verskil gemaak het. Baie geluk aan al die spelers,” het die skool gesê.

DRIE: Een van Hoërskool Marais Viljoen se eerstespan spelers wat ’n drie gedruk het.

 

Read:

Hoërskool Marais Viljoen gholfspan wen Puk-reeks

Hoërskool Marais Viljoen stel hul eerste spanne bekend

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button