School sportSport

Jessica Coetzee is vir die Gauteng Netbalspan gekies

Jessica het ook aan die Suid-Gauteng Aksie Netbal ITP toernooi deelgemeen.

JESSICA Coetzee, ’n Graad Sewe leerder by Laerskool Orion, is vir die Gauteng Netbalspan gekies.

Wat dié prestasie nog meer indrukwekkend maak is dat sy die enigste dogter van al die skole in die distrik is wat vir die span gekies is.

Jessica het ook aan die Suid-Gauteng Aksie Netbal ITP toernooi deelgeneem. Haar span het KwaZulu-Natal in die finaal geklop en sy het dus ’n goue medalje vir haar prestasies gekry.

Orion is baie trots op haar.

Read:

Tatum Theron from the Resilience Gymnastics club show off her medals

Jayden Soupilis of Alberton Boxing Club takes gold at tournament

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button