GETROU aan tradisie is die eerste spanne van Hoërskool Marais Viljoen, wat deel vorm van die sportkodes wat aan die PUK Prestige sportreeks deelneem, aan hul mede-leerders bekendgestel.
Elke span, rugby, netbal, skaak, hokkie en gholf, se kaptein het die skool toegespreek en ’n boodskap aan sy spanlede gegee. Martie Heystek, die hoof, het elkeen persoonlik gelukgewens voordat balonne losgelaat is.
Read:
Alberton Junior Hockey Academy is looking for young players
Bracken High girls advance through trials
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.