School sportSport

Allies spog met nuwe vloedligte

Die skool het onlangs hul vloedligte opgegradeer.

ALLIES het op 7 Februarie ā€™n suksesvolle aflosbyeenkoms aangebied.

Dit is die eerste een van nog vele meer in die Allie-toekoms. Ook was dit ā€™n belangrike dag vir hulle om met hul nuwe vloedligte op die velde te spog.

Die ligte is onlangs vervang en nuut opgesit. Dit is ook glo die beste vloedligte in die area.

Atlete se resultate sal binnekort bekend gemaak word. Die skool het almal bedank en al die atlete met hul puik prestasies gelukgewens.

NUUT: Hoƫrskool Alberton het onlangs hul vloedligte opgegradeer.
PRAGTIG: Die skool se nuwe vloedligte.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapersĀ Alberton Record,Ā Comaro Chronicle,Ā Southern CourierĀ andĀ Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit ourĀ Facebook,Ā TwitterĀ and Instagram pages. You can also email our offices onĀ cvdwalt@caxton.co.za,Ā juliem@caxton.co.zaĀ orĀ luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle:Ā 079Ā 427 8074Ā and Southern Courier:Ā 079Ā 404 5789.

Related Articles

Back to top button