School sportSport

Ashleigh is krieket se baas

Krieket is nie net vir seuns nie.

NIE NET VIR SEUNS: Krieket is nie net vir seuns nie en dit is onlangs deur Ashleigh van Wyk, ’n o-9 dogter van Laerskool President Steyn, nadat sy in die o-13 Easterns-span opgeneem is, bewys.

Sy was ook een van die groot redes hoekom haar o-9 span die SOR finale gehaal het. Die skool wens haar sterkte met die provinsiale toernooi toe.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button