School sportSport

Atlete dring deur na kampioenskappe

Ashleigh is Alberton se landloopkampioen.

VIER landloopatlete van Laerskool President Steyn het na die D6-landloopkampioenskappe deurgedring.

Ashleigh van Wyk, Kara Lubbe, Jean Lubbe en Kayla Oosthuizen het deurgedring en puik presteer. Ashleigh (0-9) is Alberton se landloopkampioen en behaal ’n puik tweede plek by die D6-kampioenskappe. Sy het ook aan die Gauteng kampioenskappe deelgeneem. Die Steyntjies is geweldig trots op die atlete.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button