Marais Viljoen se klubkampioene

Baie geluk met julle uitslae.

HOËRSKOOL Marais Viljoen is ongelooflik trots op JD Prinsloo en Gareth Matthysen wat onlangs die Reading Country Club se klubkampioenskappe gewen het.

JD Prinsloo het die junior afdeling gewen en Gareth Matthysen het die B-afdeling gewen.

Die skool wens die gholfspelers sterkte toe vir hul volgende toernooie en bedank ook die ouers, afrigters en die spelers vir hulle deursettingsvermoë om ure op die gholfbaan te spandeer.

TROTS: Gareth Matthysen met sy beker.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Exit mobile version