School sportSport

Laerskool Orion verteenwoordig die Oosrand

Die skool is baie trots.

LAERSKOOL Orion spog met 18 seuns wat die Oosrand rugby streekspanne verteenwoordig.

Die o-11, o-12 en o-13 streekspanne het op die Goue Leeus laerskole klinieke naweke wat op 12, 19 en 26 Augustus plaasgevind het, gespeel.

“Ons is baie trots op hierdie seuns,” sê Irene Hattingh van die skool.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button