Local sportSport

Kom ondersteun Alberton se boks by die naweek se toernooi

Daar is geen koste verbonde nie en almal is welkom.

Die Alberton Boksklub nooi almal in die gemeenskap om hulle te kom ondersteun by die Gauteng Kampioenskappe wat dié naweek gehou word.

Die toernooi begin op 4 Augustus om 5nm en 5 Augustus om 1nm by die Alberton Boksklub op 2de Laan plaas.

Daar is geen koste verbonde nie en almal is welkom.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button