Marais Viljoen palm trofees in

Al wat jy sien is blou en geel.

DIE jaarlikse Classic Clash tussen Marais Viljoen en Hoërskool Florida het op Saterdag, 27 Mei plaas gevind. Hierdie jaar was Marais Viljoen die gasheerskool en die skool is sommer vroeg in die week in blou en geel getooi. In ‘n fees van hokkie, netbal en rugby, het Marais Viljoen drie van die vier trofeë ingepalm. Franco Mostert, ’n rugbyspeler van die Lions Rugby, het voor die eerste rugbyspan se wedstryd die manne moed ingepraat.

PURE PLESIER: Phillip Herbst (beheerliggaamvoorsitter), Franco Mostert van Lions Rugby en Martie Heystek (hoof). Franco Mostert het voor die wedstryd met die eerste rugbyspan kom praat. (Foto: Wolfram Zwecker)

Uitslae (Marais Viljoen se telling word elke keer eerste gegee):

Rugby:

*o-14A wen met 9 – 0

*o-14B wen met 32 – 12

*o-15A wen met 16 -12

*o-15B wen met 45 – 0

*o-16A wen met 45 – 28

*o-16B verloor met 5 – 32

*Derdespan verloor met 12 – 31

*Tweedespan wen met 17- 0

*Eerstespan verloor met 14 -24

BAIE GELUK: Die eerste seunshokkiespan na hul 4 – 0 oorwinning teen Florida

Hokkie (seuns):

*o-14A wen met 8 -0

*o-15A gelykop 0 – 0

*o-16A wen met 2 – 0

*Eerstesspan wen met 4 – 0

Hokkie (meisies)

*o-14A wen met 5 -0

*o-14B gelykop 3 – 3

*o-15A gelykop 1 – 1

*o-16A wen met 3 – 0

*Eerstesspan wen met 4 – 1

WEN: Die eerste netbalspan van Marais Viljoen na hul wedstryd.

Netbal:

*o-14A wen met 24 – 5

*o-14B wen met 18 – 7

*o-14C wen met 18 – 2

*o-15A wen met 25 -17

*o-15B wen met 39 – 2

*o-15C wen met 16 – 1

*o-16A verloor met 12 – 21

*o-16B verloor met 17 – 23

*o-16C verloor met 5 – 21

Tweedespan wen met 25 – 9

Eerstespan wen met 25 – 9

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Exit mobile version