Pieters wen geveg met punte

Jarred Pieters het in die 40kg afdeling geveg en gewen.

JARRED Pieters van die Alberton Boksklub het tydens ’n bokstoernooi genoeg punte opgestapel om sy teenstander oortuigend te klop.

Die Ontwikkelingstoernooi is op Saterdag, 15 Oktober, in Springs gehou en 10 klubs het hul boksers ingeskryf om aan die toernooi deel te neem. Altesaam 52 gevegte het plaasgevind.

Pieters het in die 40kg afdeling geveg en met punte gewen. Hy word deur Gert de Klerk van die Alberton klub afgerig.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version