NETBALSTERRE: Die o.10B-span is voor: Danielle Rosslee, Nadine Putter en Dioné Korff. Agter: Elzanzé Kühn, Irma Venter (afrigter), Kaylee Willemse, Calista van Rooyen en Zaskia Swanepoel.
RANTIES het beslis hierdie netbalseisoen bewys wie is baas van die plaas.
Laerskool Randhart beleef weereens ’n uitstekende seisoen met nie minder as sewe spanne wat gekroon word as wenners in die Ekurhuleni Superliga nie. Die o.12- en o.13A-spanne neem ook verder deel aan die Gauteng kampioenskappe.
Die skool wens hierdie dogters en hul afrigters geluk met puik vertonings gedurende ’n skitterende seisoen.
BOBAAS: Die o.10A-span. Voor: Dioné Korff, Mckayla Roesch, Calista van Rooyen, Salomé Nel, Néka Stols en Dané Pelser. Middel: Ziska Nel, Leeza Mol en Caroné van Rooyen. Agter: Bonita Mentz (afrigter) en Deon van Zyl (skoolhoof).
WENSPAN: Die o.11A-span is voor: Jané Mulder, Erin Pieterse en Zanique Swanepoel. Agter: Crystal Butler, Charissa Botha, Rioné Bole, Adri van Heerden (afrigter) en Marleen van der Merwe.
TOP SPAN: Die o.13C-span is voor: Renske Geldenhuys, Maryke Kitching (afrigter) en Lindie Grundlingh. Tweede ry: Caitlynn Fairman, Ané Engelbrecht, Su-Rika Roos en Tenika Paulsen. Derde ry: Alicia Esterhuizen en Marinette Lok. Agter: Leoné Greeff.
TROTSE WENNERS: Die o.11C-span is voor: Jaycey Fourie, Karla Jansen en Elzanne Nieuwoudt. Middel: Abigail Kock, Neja Botha en Callia le Roux. Agter: Marie du Plessis (afrigter), Euné Nel en Jade Niemandt. Afwesig: Jolanie Wessels.
ONOORWONNE: Die o.13B-span is voor: Bóchulè Swanepoel, Chenel de Klerk, Noa Phillips en Zané Pretorius. Agter: Dané le Roux, Deon van Zyl (skoolhoof), Miranda Ras, Renske Geldenhuys, Ruzanne Kloppers (afrigter) en Chante Swart.
WENNERS: DIE o.13A-span is voor: Delise Swanepoel, Miranda Ras, Leandra Langenhöfel, Nicole Breytenbach en Louise de Villiers. Agter: Amoné Nel, Inge Coetzee, Zané Pretorius, Deneke Snyman en Melanie Steenkamp (afrigter).
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record , Comaro Chronicle , Southern Courier and Get it Joburg South Magazine .
Remember to visit our Facebook , Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za , juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za