Local sportSport

Boksveterane kom bymekaar

Boksveterane kom maandeliks byeen.

DIE maandelikse Oos-Randse Boksveterane Vereeniging sal op Donderdag 12 Mei weer byeenkom.

Die maandelikse byeenkoms vind altyd op die tweede Donderdagaand van elke maand by die rolbalklub, Blue Bell-Straat 4, in Primrose plaas.

Die byeenkoms begin om 19:30.

Talle voormalige boksers en boksafrigters woon gereeld die byeenkoms by waar ’n gasspreker hul toespreek en almal gesels ook oor hul wedervarings van die verlede.

Verdere inligting kan van Willie Stols by 083 632 4233 of Nigel Perra by 078 404 6319 verkry word.

Related Articles

Back to top button