School sportSport

Laerskool Randhart wen weer beste atletiekskool

Laerskool Randhart se uitstekende atletiekseisoen duur voort met hul aanwysing as beste atletiekskool in die distrik vir die derde agtereenvolgende jaar.

LAERSKOOL Randhart se uitstekende atletiekseisoen duur voort met hul aanwysing as die beste atletiekskool in die distrik vir die derde agtereenvolgende jaar.

Twee-en-vyftig van Randhart se atlete het gekwalifiseer om aan die distrikbyeenkoms deel te neem en ’n verdere 21 atlete het ook gekwalifiseer om aan die Gauteng Kampioenskappe deel te neem.

Bernadette Wilson is ook aangewys as die beste baanatleet; Anika Jonker as die beste dogters veldatleet en Rianiel Turner as die beste seuns veldatleet.

Hou gerus hierdie jong atlete dop in die toekoms.

Lees ook:

*albertonrecord.co.za/75558/randhart-se-netbalsterre-verower-brons/

Related Articles

Back to top button