Alberton Ringbalklub skop die jaar af

Die Alberton Ringbalklub se oefeninge vir die 2016 seisoen het reeds afgeskop.

Die Alberton Ringbalklub se oefeninge vir die 2016 seisoen het reeds afgeskop.

Die spelers kom op Dinsdae en Donderdae, vanaf 19:00 tot 21:00, vie dié doel bymekaar.

Sou jy belangstel om by die klub aan te sluit, kontak gerus vir Chantal Bester: 082-852-7618; Henk Liebenberg: 082-927-5280 of Derrick Prinsloo: 082-803-7049 vir meer inligting, of besoek die klub tydens ‘n oefensessie op die hoek van Helstonstraat en Ringpad-Oos, Florentia (oorkant Alberton Swembad/Krieketklub).

Also Read:

Alberton se SA ringbalspelers

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version