Local sportSport

27 wêreldkampioenskapsmedaljes vir Alberton

Karateka van Alberton Shin-gi-tai Karate Akademie het puik presteer by die afgelope FKSA karate wêreldkampioenskappe in Randburg en 27 medaljes verower.

ALBERTON- Karateka van Alberton Shin-gi-tai Karate Akademie het puik presteer by die afgelope FKSA karate wêreldkampioenskappe in Randburg en 27 medaljes verower.

Die medaljewenners was:

Veronica van den Heever (drie goud), André van Jaarsveld (drie goud), Rebeca Vinton (goud en silwer), Tyron Harmse (goud, silwer en brons), Riaan Oosthuizen (goud), Kayla Beukes (twee silwer), Nadia Calore (silwer en brons), Connor Trollip (silwer en brons), Larissa Beukes (dubbel silwer), Zavier van der Merwe (silwer en brons), Peet Strauss (dubbel brons), Zayden Stevens (brons), Rynhardt Blignaut (silwer) en Karlitza Blignaut (silwer).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button