LettersOpinion

Sosiale media steel privaatheid

'My sosiale media platforms op my foon is vir eers toe.'

EK dink ons almal was bly toe ons die dag sosiale media platforms soos Twitter, Whatsapp, Facebook, Instagram ontdek het. Selfs ek het gereeld op een van die platforms gegaan en self ’n paar boodskappe en foto’s gedeel. Maar as iemand my vandag vra of ek op enige sosiale media platforms is, is my antwoord ‘nee’. Ek voel dat sosiale media mense se privaatheid steel en mense praat nie meer soos in die ou dae oor dinge nie, alles word nou op sosiale media geplaas. Mense is permanent op hulle tegnologiese aparate en gesinstyd of kuier is daarmee heen. Ja, ek kan ’n paar positiewe goed van sosiale media noem, maar die negatiewe op my lysie van sosiale media is meer. Wat ek eintlik wil sê is, dat grootmense en kinders moet besluit wat belangriker is, want die lewe is kort en die beste wat jy vir iemand kan gee is jou tyd.

Anoniem – Alberton

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button