EK wil graag Tiaan Kotzé, DA raadslid, bedank vir al sy hulp wat hy aan die gemeenskap bied.
Ek glo hy word daagliks oorstroom met klagtes, maar jy sal hom nooit hoor kla of ongeskik wees nie. Hy gaan altyd uit sy pad uit om die probleem op te los en jy sal hom nooit hoor sê dat hy jou nie kan help nie.
Tiaan, baie dankie en hou so aan. Alberton is bevoorreg om jou as ’n raadslid te hê.
S Hofmeyer, Alberton
Also Read:
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.