LettersOpinion

Dink twee keer

Motoris waarsku ander.

Dit is vir my so ’n frustrasie as mense op die snelweg in die stadige baan afjaag op die karre voor hom en dan van bane oorskuif sonder enige indikasie.

Besef jy dat jy ander mense met kinders in die ander voertuig se lewens in gevaar stel? Al is dit ’n noodgeval, dink steeds aan die ander bestuurders op die pad. Ons verloor daagliks vriende en familielede weens motorongelukke en dit deur ander mense wat nie veilig bestuur nie.

Besef jy dat jy iemand se dood kan veroorsaak? Dink volgende keer daaraan wanneer jy weer so bestuur.

Frustreerde motoris – Alberton

Lees Ook:

Dink twee keer

How to approach a roundabout?

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button