Wat sny mens eerste uit?

Inwoner deel sy opinie.

EK het eens op ‘n tyd na payday uitgesien, maar met die toenemende styging in kostes van alles, is dit nie meer iets om na uit te sien nie.

Eerstens bly alles soos kospryse, brandstofpryse en self ander goed soos huur en skoolfonds opgaan. Mens kom net nie meer uit nie en wat sny mens eerste uit jou uitgawes as jy al jou luxuries gesny het?

Ek was ‘ n persoon wat altyd uitgesien het om Kersgeskenke te koop, maar die laaste paar jaar was moeilik veral as jy een van daai persone is wat altyd geskenke koop.

Enige idees van ander lesers oor hoe mens steeds die feesgety lekker kan maak teen sakpas pryse?

Bekommerde inwoner

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version