LettersOpinion

Randhart Skoonmaak

Met die onlangse Randhart skoonmaak geleentheid het die gemeenskap ingespring om te help..

Met groot trots dat ek hierdie brief skryf. Ons het Saterdag oggend (September 14) winkel oopgemaak toe ons merk dat ‘n klomp mense die parke, parkerings en sypaadjies invaar met handskoene en vuilgoed sakke.

Groot was ons verleentheid to ons besef dat hulle besig is om vullis op te tel voor en rondom ons besighede. Die gevoel om uit te gaan en te help was groot maar die moed het ons begewe omdat ons te skaam was om ons gesigte buite te wys.

Dit is wonderlik om te sien wat ‘n paar pragtige mense van die gemeenskap kan doen wat ‘n munisipaliteit nie in ‘n week gedoen kan kry nie. Dan is daar natuurlik die groot oorsake van die gemors soos werkers van die besighede wat etenstye in die parke eet, rondle en hulle bottels en papiere net daar los.

Oversgesynde en niedesteenstaande, het ons soos trotse Afrikaners van ouds gevoel daardie dag. Baie dankie vir die voorbeeld wat julle vandag vir ons gestel het.

Amanda

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button