Ranties hou jaarlikse ekspo

Die Graad 000 tot Graad Een-ekspo was 'n reuse sukses.

Op 6 Mei het dit behoorlik by Laerskool Randhart se jaarlikse Graad 000 tot Graad Een-ekspo gegons. Van oral in Alberton en omliggende gebiede het kinders en ouers ingestroom om die uitnemendheid van die Ranties te beleef.

Exit mobile version