Ories spog met hul hokkiespanne

Laerskool Orion spog met hul hokkiespelers en afrigters wat skitterend in die hokkie-seisoen gevaar het.

Die skool wens die spelers en afrigters geluk met hul prestasies.

Die skool se o12- en o13-spanne is as ligawenners gekroon.

Die skool wens die spanne sterkte toe met die Oos-Gauteng uitspele wat vanaf 9 tot 13 September plaasvind by Hoërskool Kempton en St Dominics in Boksburg.


Die o12-hokkiespan van Laerskool Orion het ook as ligawenners uit die stryd getree.
Exit mobile version