Local newsSchools

Laerskool Randhart Bybelvasvraspan kom tweede in Super 12-byeenkoms

Die Bybelvasvraspan van Laerskool Randhart maak skool trots met hul prestasie

Die Ranties wys weer dat hulle kan.

Die Bybelvasvraspan van Laerskool Randhart het tweede by die jaarlikse Super 12-byeenkoms geeindig.

Geluk aan Elysia Engelbrecht, Dané; Human, Elné; Coetzee en Amori van Vuuren.

Related Articles

Back to top button