Local newsNews

Boekvrystelling die naweek

Bevestig u bywoning teen 1 April, by Koos van der Merwe 082 549 9682. Bring u vriende en mede Christene saam.

Een en almal word hartlik uitgenooi na die boekvrystelling van Koos van der Merwe op 6 April.

Die bekendstelling van die boek, Share Jesus with Joy, Sow the Gospel, vind plaas om 14:00 vir 14:15 tot 16:00 by die NG Kerk Alberton-Suid op die hoek van hoek van Phantom- en Candicanstrate, Raceview.

Die doel van die boek is om te dien as ‘n handleiding vir Christene en om lidmate van kerke te bemagtig om Jesus met ander te deel en die Evangelie van Jesus te saai.

Bevestig u bywoning teen 1 April, by Koos van der Merwe 082 549 9682. Bring u vriende en mede Christene saam.

Koos is ook beskikbaar om die program by ander kerke aan te bied.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button