News

Sop-en-sjerrie fondinsamelingsaand

Kaartjies kos R120 per persoon.

Die NG Kerk Alberton-Wes bied op 27 Mei ‘n sop-en-sjerrie fondinsamelingsaand aan, wat om 18:00 vir 18:30 op die kerk se gronde plaasvind.
Kom geniet ‘n gesellige en ontspanne aand. Rudi van Niekerk sal die aand met sy musiek opvrolik.
Kaartjies kos R120 per persoon en elkeen word versoek om hul eie koelerboks saam te bring.
Bespreek jou kaartjie vandag nog by Ds Harmse by 082 493 6715.

Related Articles

Back to top button