Local newsNewsSchools

KYK: Onnies #TrapSaam fiets vanaf Alberton tot Hartenbos

Vir meer inligting skakel die drie skolekantore of om een van die skole te ondersteun, besoek gerus https://solidariteit.co.za/trapsaam/

Moet nie die DIMARTON (DInamika, MARais Viljoen, AlberTON) wat op 21 Augustus vanaf 10.30vm tot 5nm plaasvind, misloop nie.

Onderwysers van Hoërskool Marais Viljoen, Hoërskool Dinamika en Hoërskool Alberton ondersteun Solidariteit se #TrapSaam-inisiatief en gaan fietstrap van Alberton tot in Hartenbos.

Die doel agter die byeenkoms is om geld in te samel om die skole se beheerliggaamsposte se salarisse te help betaal.

Die virtuele fietsrymarathon sal lewendig uitgesaai word op verskeie sosiale media platforms.

Vir meer inligting skakel die drie skolekantore of om een van die skole te ondersteun, besoek gerus https://solidariteit.co.za/trapsaam/

KYK:

https://www.facebook.com/267746389935186/videos/728724507860091/?v=728724507860091

Onderwysers van Namies in aksie tydens hulle oefensessies vir die fietsrymarthon.
Onderwysers van Namies in aksie tydens hulle oefensessies vir die fietsrymarthon.

Related Articles

Back to top button