MunicipalNews

Werkers los gemors in straat

Die takke lê half in die pad en dit maak die sypaadjie toe.

’N INWONER van South Crest is baie ongelukkig met Ekurhuleni metro oor die gemors wat hulle agterlaat nadat hulle bome gesnoei het.

Volgens hom saag hulle bome in Beckerstraat af, maar verwyder nie wat hulle afgesaag het nie.

“Die takke lê half in die pad en dit maak die sypaadjie toe.”

Dié inwoner voel dat dit ’n gevaar vir inwoners kan inhou. Hy het ook aan die REKORD vertel dat hy al groot trekkers in die straat gesien het, maar dat die takke steeds nie verwyder is nie.

• Die REKORD het kommentaar aangevra en sal dit publiseer sodra dit ontvang is.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button