NewsSchools

Randhart se tennisspelers is kampioene

Laerskool Randhart se tennis vaar die beste nog.

DIE 2018 seisoen was ’n baie suksesvolle tennisjaar by Laerskool Randhart.

Altesaam ses uit ’n moontlike agt ligaspanne was vanjaar ligawenners. Dit was die beste nog wat Randhart ooit in die plaaslike liga gevaar het.

Die junior seuns A-span, junior dogters A-span, senior seuns A-span, senior dogters A-span, senior seuns B-span en junior seuns B-span het eerste in hul ligas geëindig.

Die senior dogters B-span het die semi-finaal gehaal in dieselfde liga as die A-spanne. Die senior seuns B-span en junior seuns C-span het derde plekke behaal.

TENNIS KAMPIOENE Die senior seuns A-span het hulle liga gewen. Joshua de Smidt, Divan van Graan, Liani McMaster, Craig Bourne en Pierre Badenhorst.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button