Local newsNews

Blommeklub vergadering

Laat jou kreatiwiteit vloei met die ander lede van die Blommeklub.

DIE Brackenhurst Blommeklub hou hul volgende vergadering op 20 Junie om 9vm vir 9.30vm by die NG-kerk Brackenhurst.

Die demonstrasie sal deur Pierre Jacobs gedoen word onder die tema “Swart en Wit Glans met Blomme”.

Laat jou kreatiwiteit vloei met die ander lede van die Blommeklub. Vir meer inligting, of om by die Blommeklub aan te sluit, skakel vir Corrie op 078 387 7931 of Sandra op 083 450 4524.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button