Alberton buurtwag neem deel aan nasionale patrollie

Alberton buurtwag neem deel aan suskesvolle AfriForum nasionale patrollie.

DIE Alberton-tak van die AfriForum-buurtwag het aan ’n nasionale patrollie op 6 April deelgeneem.

Tydens die patrollie het 30 AfriForum-buurtwagte in die streke van Gauteng, Limpopo en Mumpumalanga patrolleer. Daar was 852 patrolleerders wat in 499 voertuie deelgeneem het.

Altesaam is daar 31 230km afgelê en 46 voorvalle wat suksesvol met die samewerking van die SAPD hanteer is.

Read:

Brackendowns CPF invites the community to its May meetings

Over 100 000 learner applications received

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Exit mobile version