Local newsNews

Dames geniet hul kuier

Die DInwiddie tak van die VLU het hul prysuitdeling met kos van oral oor die wêreld gevier.

DIE Dinwiddie tak van die Vroue Landbou Unie (VLU) het hulle jaarlikse prysuitdeling op 15 Maart gehou. By die geleentheid was hulde gebring aan die dames wat aan die VLU se nasionale kompetisie deelgeneem het.

Saam met die oorhandiging het die dames ’n kulinêre reis om die wêreld geneem. By die geleentheid het hulle disse geproe wat hulle oorsprong in verskeie lande het. Elkeen van dié disse was deur ’n lid van die tak voorberei.

Dit was beslis ’n aangename oggend vir almal.

Read:

https://www.citizen.co.za/alberton-record/172696/craft-morning-at-circle-of-friends/

https://www.citizen.co.za/alberton-record/172628/join-probus-club-meeting/

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button