VIDEOS: Kleintjies opgewonde oor hulle eerste dag

Dit was ’n groot dag vir die kleintjies.

DIE REKORD het Laerskool President Steyn op 17 Januarie besoek om ’n paar fotos van die nuwe Graad Een leerders te neem.

Kyk:

TE OULIK: Aneldie Cronjé vier haar eerste dag van ‘grootskool’ by Laerskool President Steyn.
NUUT: Amy Korff is baie opgewonde oor haar eerste dag van skool.
OPGEWONDE: Caulum Pucjulowski het op 17 Januarie sy skoolloopbaan by President Steyn begin.
BEKKIG: David Makombo is in die Vissie-klas by Laerskool President Steyn en hy het in bekkige Afrikaans gesels oor sy eerste skool. Sien die video op ons webwerf.
VRIENDELIK: Hier is klein Carlé Olckers van Laerskool President Steyn op haar eerste dag van skool.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version