Afrikaans Kunsliedwenners

COERT Grobbelaar is trots om drie wenners van die Alberton Prestige Kompetisie in die Afrikaanse Kunsliedafdeling aan te kondig.

COERT Grobbelaar is trots om drie wenners van die Alberton Prestige Kompetisie in die Afrikaans Kunsliedafdeling aan te konding.

Hierdie kompetisie is Coert se eie initiatief en die verwagtig is dat dit ’n jaarlikse byeenkoms sal word wat hopelik ook na ander dorpe toe sal uitbrei.

Dit het in Oktober in die Ou Eeufeeskerk plaasgevind en die FAK (Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge) het aangebied om in die toekoms medaljes vir dié kompetisie se Afrikaans Kunsliedafdelingwenners te borg.

SERTIFIKATE: Bianca, Rutendo en Lorraine se sertifikate lyk so mooi!

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version