Local newsNews

NG-kerk Brackenhurst vier Goue-lidmate met Kersete

Die ledemate het na ’n kort preek deur die dominee geluister en dit is deur ’n handjievol aankondigings gevolg.

DIE NG-kerk Brackenhurst het onlangs hul ouer lede met ’n ete en goeie vermaak bederf.

GASKUNSTENAARS: Die sangers vermaak die gehoor.

Hierdie Kersete is op 25 November by die kerk gehou. Die ledemate het na ’n kort preek deur die dominee geluister en dit is deur ’n handjievol aankondigings gevolg. Hulle is toe deur gaskunstenaars vermaak voordat hulle ’n smullekker ete geniet het.

KYK:

Lees Ook:

NG Kerk Brackenhurst verwelkom nuwe dominee

NG Brackenhurst hou weer Kermis

Brackenhurst Blommeklub hou vergadering

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button