Local newsNews

Kersete by Alberton Aftree-Oord

Hier kan julle lekker saam dans, smul aan ’n buffet-ete en ’n kontantkroeg is beskikbaar.

DIE Alberton Raad vir Bejaardes gaan ’n Kersfees familie-ete in die gemeenskapsaal van die Alberton Aftree-Oord op 25 November aanbied.

Hier kan julle lekker saam dans, smul aan ’n buffet-ete en ’n kontantkroeg is beskikbaar. Die byeenkoms sal om 6nm vir 6.30nm begin en die dragskode is “smart casual”.

Indien jy die ete wil bywoon, RSVP asseblief so gou moontlik met Ronél Mellett op 011 907 8641 of 083 459 7015.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button