NewsSchools

Alberton se matrieks asemrowendmooi

Die sprankel van verliefdheid in hulle oë was die heel mooiste!

GEDURENDE die laaste week van September het Alberton se hoërskole gegons omdat dit tyd vir matriekdanse was. Nou is die groot aand vir baie verby.

VERLIEF: Hoërskool Dinamika leerder Miguel Loots (regs) met sy meisie Henna Nel.

Die RECORD plaas graag foto’s van matriekleerders getooi vir hul mooiste aand. Stuur gerus foto’s in hoë resolusie, nie minder nie as 1MG in grootte en in .jpg formaat, aan cvdwalt@caxton.co.za, elzaanp@caxton.co.za, davidp@caxton.co.za of moniquevw@caxton.co.za

ELEGANT: Chanté Nepgen van Hoërskool Alberton met haar metgesel Johan Debod.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button