NewsSchools

Drie as leiers van koor aangewys

Hulle is aangekies as leiers van die Colla Voce Koor!

DIE week van 11 Augustus was ‘n wonderlike week vir Hoërskool Dinamika leerders Calista Jacobs, Mariska Joubert en Natasha Nepgen – hulle is as leiers van die Colla Voce Koor aangewys.

Die dogters word baie gelukgewens vir hierdie wonderlike prestasie. “Ons is trots op julle,” sê Leandri Prinsloo namens Dinamika.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button