Brendan Peyper te siene by Doedie en Dude

Koop jou kaartjies nou.

HOËRSKOOL Alberton bied op 24 Mei hul Doedie en Dude aand in die skoolsaal aan.

Vanjaar tree gewilde Afrikaanse sanger, Brendan Peyper, by die geleentheid op.

Kaartjiepryse kan by die skool aangevra word.

Die skool nooi die gemeenskap om die aand saam met hulle te kom geniet. Vir meer inligting, of om kaartjies te koop, skakel 011 869 7224.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Exit mobile version