Local newsNews

Lede geniet vergadering

Vroue leer meer oor gesondheid.

DIE vroue van die VLU Sonskyn-tak het onlangs bymekaar gekom vir hul 791ste vergadering.
Die voorsitter, Dini Jansen, oor gesondheid gepraat en die lede het beslis meer oor gesondheid geleer. Dini het vanuit die boek Vitamin D Core gelees.

Lede het haar ook gelukgewens met haar verjaarsdag. Volgens hulle is sy ”mev Alberton”, omdat sy so baie met die gemeenskap betrokke is en altyd ’n verskil wil maak. Sy is as ‘n ”wonderlike en geliefde vrou” beskryf.

Op ’n hartseer noot, het Dini gepraat oor oud-burgemeestersvrou Lenie Engelbrecht (102), wat op op Saterdag, 1 Oktober, om 22:05 oorlede is.

Daar was ook ’n uitstalling van die verskeie kongresartikels. Daar is 424 punte aan die tak toegeken.
Vir meer inligting, skakel vir Dini by 082 552 4683.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Related Articles

Back to top button
X

.