Hulle neem die leiding in 2017

2017 se leiers is aangekondig.

HOOFLEIERS: Helpmekaar College het hul hoofleiers vir 2017 aangekondig. Die onderhoofseuns is Lambré Krause, Franco Coetzee, Jacques Peacock en Jeremy Randall, met Tristan Oosthuizen as hoofseun.

Die hoofdogter is Taylor Underhay en die onderhoofdogters Velmein Hendriks, Mila Dirks, Minke Swart en Megan Eksteen. Tristan was in 2012 hoofseun van die Laerskool Orion, en Taylor was in dieselfde jaar hoofmeisie van die Laerskool President Steyn.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Exit mobile version