NewsSchools

Motorhandelaar stap pad saam met skool

Hoof ontvang nuwe voertuig

ALBERANTE BMW het op 12 Oktober die sleutels van ’n splinternuwe BMW 520i aan Martie Heystek, hoof van die Hoërskool Marais Viljoen oorhandig.

Volgens die besigheid is dit die begin van ’n nuwe pad saam met dié skool.

Leerlinge kon ook die voertuig bekyk en die motorhandelaar het die skool en Martie verwelkom by die hulle familie.

Die skool het hul dank teenoor die span uitgespreek.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

Related Articles

Back to top button