Ligstad hou ’n Kersmark

Moet dit nie misloop nie.

LIGSTAD beplan ’n Kersmark op 26 November vanaf 09:00 tot 14:00. Kreatiewe handwerk entoesiaste wat ’n mark soek om hul produkte voor die Kerstyd te verkoop word uitgenooi om kontak te maak met Andra Badenhorst om ’n stalletjie te bespreek vir die verkoop van hul handgemaakte produkte op die dag.

Koste per stalletjie is R50 en vir stalletjie besprekings kontak Andra by 082 896 4288 of andra@ligstad.co.za

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

 

Exit mobile version