Pos beskikbaar

Die sluitingsdatums is op 30 September.

‘n Maatskaplikewerkpos is beskikbaar by Tutela Groter Alberton (CMR Alberton).

Posvereistes :

• Graad in Maatskaplike Werk

• Registrasie as Maatskaplike Werker by die SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe

• Geldige Kode 8 Rybewys

• Rekenaarvaardigheid

• Afrikaans en Engels magtig, praat, lees, skryf

Die suksesvolle kandidaat moet bedrewe wees in al die metodes van Maatskaplike Werk en dit kan toepas in alle gemeenskappe. Stuur ? Curriculum Vitae aan CMR Alberton by admin@cmralberton.org.za of faks na (011) 907 9189 vir aandag Elrine van Rensburg. Sluitingsdatums is 30 September 2016

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.

Exit mobile version