NewsSchools

Marais Viljoen is opsoek na wenspan se spelers

Marais Viljoen kyk terug na hul skool se helde van die verlede.

HOËRSKOOL Marais Viljoen kyk terug na hul skool se helde van die verlede en hierdie week bring die skool hulde aan hul eerste rugbyspan wat vir Hoërskool Alberton kon klop in 1964.

Dié wen was slegs vier jaar na die ontstaan van Marais Viljoen,

“Baie van die spelers woon nog hier in Alberton. Die kaptein, Dawid Steenkamp, is nog by die skool betrokke en dit beteken baie vir die skool,” het Dawie Janse van Rensburg, ondersteunersklub koördineerder by Marais Viljoen, verduidelik.

“Ons sal graag wil hoor van enige ander spelers wat nog hier is en vra of hulle ons kan laat weet van spanmaats met wie hulle dalk nog kontak het.”

Kontak Dawie by 071 415 9943, of die skool by 011 907 9013/4.

U mag ook in die volgende belangstel:

*albertonrecord.co.za/110032/stukkie-marais-viljoen-geskiedenis/;

*albertonrecord.co.za/109009/marais-viljoen-roep-oud-leerlinge/

Related Articles

Back to top button