Ses spelers hou skool se naam hoog
Laerskool President Steyn spog met ses rugbysterre.
RUGBYSPELERS: Die seuns van Laerskool President Steyn is vir die Oosrand se o.11 en o.12 rugbyspanne gekies. Hul eerste wedstryd was weg teen Verre Wes waartydens albei spanne gewen het. Hulle speel ook elke naweek wedstryde teen verskillende streekspanne. Voor is die o.11 spanlede, Lephas van Biljon en André Rossouw. Agter is die o.12 spanlede Bernhardt Steyn, Marco van Staden, Michael Stapelberg en Wiehahn Burger. Die afrigter (JP Brummer) was afwesig toe die foto geneem is.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.